Ahmed Ben Bella

Ahmed Ben Bella (Arabies: أحمد بن بلّة‎ 'Aḥmad bin Billah'; 25 Desember 1916 - 11 April 2012) was 'n Algerynse politikus, sosialistiese soldaat en rewolusionêr wat van 1963 tot 1965 as die eerste president van Algerië gedien het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search